Tuesday, 21 July 2026

Aartappel-water vir jou plante


Wanneer jy pasta of aartappels kook, laat die water afkoel en gebruik dit vir jou huisplante. Jou plante sal die voedingstowwe waardeer!

Stysel-water moedig die grond aan om voedingstowwe af te skei. Maar moenie soutwater gebruik nie aangesien dit die plante skade kan doen.

::