Inspirerende Artikels


::


TYDSAAM (klik hier)

koebaai kransduiwe wat blertse wit
ongepoets op die voorstoep neer kom sit
koebaai klimop teen die heiningmuur,
jare lank het dit geduur
te groei en bloei tot nou
koebaai houtvloer wat als vertel
van huil en lag en kinderspel...


:: :: ::

Goeiemôre! (Klik hier)

 Ek sit hier en dink...

:: :: ::

 

NABETRAGING (Klik hier)

Werk het werklik net plesier geword, werk is ‘n voorreg, werk is lewe. Gister was geseënd. Gister was goed. My dankbaarheid staan kiertsregop in goudgeel are op spreekwoordelike koringlande. Ek vryf die korrels tot meel in my nabetragtingsgedagtes oor ‘n kunsuitstalling gehou op eie werf. Ek eet my blyweesbrood omdat ek mag doen wat ek die graagste wil. Nou……en elke dag vorentoe!

:: :: ::

THE FUN OF TRAVELLING (Click here)

Being over 50 and, even better, being retired from a full time career is really wonderful. When I was younger I used to think that 50 was so very old and really over the hill. You probably thought the same and so felt it necessary to prove that at a younger age we are capable of anything. What I have learnt is that even being 60 is fairly young and we can still do so many things. I won’t deny that there are some things that I cannot do as easily anymore such as gardening for more than an hour at a time or running around all day fetching and carrying but I am still fairly fit and, most of all, my brain is in perfect working order.

:: :: ::

Laat jou geluk niemand se gyselaar word nie (Klik hier)

Sit ek vanoggend in die flou sonnetjie en uitkyk oor die wingerde en kry daardie behaaglike gevoel oor my. Dis lekker hier, ek is op ‘n plek in my lewe waar ek tevrede is. Alles is nie perfek nie, maar die lewe is nooit perfek nie. Daar is maar elke nou en dan berge en dale en so tussen-in die gelyktes, waar als mooi hardloop. Maar my glas is ver verby halfvol.

:: :: ::

Afrikaanse Inspirasie (Klik hier)

Hou 'n plekkie in jou hart :: vir die onverklaarbare ...

:: :: ::

Daar is mooi oral om ons heen... (Klik hier)



:: :: ::

Waar het dit begin?



:: :: ::