.

'n Afrikaanse hoekie


My Afrikaanse goed

💕 My Afrikaanse goed -- Rol af na heel onder vir mooi musiek!

Haai, my naam is Maree en ek is 'n amper-verengelsde Afrikaner en woon op die Noordkus van KwaZulu Natal, Suid Afrika.

Ek het lankal geleer dat 'n mens jouself moet wees - na-apery is selfmoord en buitendien, wie is beter of meer interessant as jy self? Ek weet ook dat vir alles is daar 'n teenoorgestelde - binne/buite, bo/onder, wit/swart, negatief/positief en ek het ook al geleer dat 'n mens 'n keuse het en dat daar niks is wat jy ''moet'' doen nie - die ding is net om 'n besluit te neem en dit dan te DOEN. My groot voorliefdes is kuns, diere (veral voëls), die natuur, tuinwerk, die kus, skryf, spoelklippe, kerse, die kleur Oranje, Herfs, Lente, Somer, Winter, rekenaartegnologie, my MAC, kristalle, mense, my Land Rover en die Heelal.

Die toekoms hou wonderlike dinge in vir die mensdom - laat ons dit met vreugde ontvang!

Pages

  • Tuisblad
  • Omtrent my
  • Inspirerende Artikels
  • Inspirasies
  • Affirmasies
  • Selfsorg

Monday, 7 September 2015

Laventel (sonder heuning)


.
at 14:45:00
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest
Labels: kruie, laventel, tuis, welkom
Newer Post Older Post Home
Tweet Tell a Friend

Blog Archive

  • ►  2025 (2)
    • ►  August (2)
  • ►  2022 (1)
    • ►  December (1)
  • ►  2021 (1)
    • ►  October (1)
  • ►  2017 (6)
    • ►  October (1)
    • ►  July (4)
    • ►  June (1)
  • ►  2016 (54)
    • ►  December (2)
    • ►  November (2)
    • ►  October (1)
    • ►  September (1)
    • ►  July (5)
    • ►  June (7)
    • ►  May (8)
    • ►  April (8)
    • ►  March (5)
    • ►  February (10)
    • ►  January (5)
  • ▼  2015 (45)
    • ►  December (3)
    • ►  November (1)
    • ►  October (5)
    • ▼  September (7)
      • Verbaas en gelukkig!
      • Groen groei die akkerboom
      • Somergedagtes
      • Aanvaar dit
      • Kweek 'n Laventelbos
      • Laventel (sonder heuning)
      • Eenvoudig en moeite vry
    • ►  August (8)
    • ►  July (4)
    • ►  May (1)
    • ►  April (10)
    • ►  March (2)
    • ►  January (4)
  • ►  2014 (49)
    • ►  December (3)
    • ►  November (2)
    • ►  October (2)
    • ►  September (4)
    • ►  August (2)
    • ►  July (3)
    • ►  June (7)
    • ►  May (11)
    • ►  April (1)
    • ►  March (4)
    • ►  February (6)
    • ►  January (4)
  • ►  2013 (25)
    • ►  December (6)
    • ►  November (9)
    • ►  October (7)
    • ►  September (3)
  • ►  2012 (1)
    • ►  July (1)

🎀 Sommer net…

Laat jou slaapkamer weer stoom

In een van die boeke wat ek onlangs gelees het, A-Z van Seks, sê Elmari Craig seksuoloog, huweliksberader en skrywer van die boe...

Bloedrooi die alwyn langs
die slingerpad.
Dis of daar vonke uit
elk vuurpyl spat.
Maar niks, niks roer nie… net
‘n luggie wat
skrams aan die ritselende
grassade vat.

Daarbo die blou, blou lug,
daaronder die rivier
wat deur die boorde kronkel met
‘n groene swier.
Niks stoor die yle swewende
bergstilte hier.

Na al die jare maak ek weer
‘n plaashek oop.
Waar het my paaie
tog nie geloop
om my hier by ‘n hek te bring
van al my waan gestroop,
maar met my denke helder
en in my hart die hoop?

Die hek staan in die skad’wee van
‘n kremetart.
Die stilte in my’s volkome met
niks troebels, niks verward.
Ek lig die knip… Ek maak
‘n hek oop in my hart.
- Plaashek -Uys Krige
(¯`v´¯)
.`·.¸.·´ ♥
¸.·´¸.·´¨) ¸.·*¨)
(¸.·´ (¸.·´ .·´ ¸¸.·¨¯`·.♥

Die wêreld wag vir jou idees om te ontwaak!

Word die leier wat jy die graagste sal wil volg. Word jy die ouer wat jy die graagste sal wil hê.

Mag die son altyd op jou vensterbank skyn. Mag 'n reenboog elke keer jou trane laat verdwyn.

Ons is gebore om saam te wees - 'n enkele blaar se skaduwee is nie genoeg nie.

Moenie ontsteld raak deur mense of situasies nie: Beide is skadeloos sonder jou reaksie

Om 'n kompliment van iemand te kry, is om jouself deur iemand anders se oe te sien. (in Afrikaanse Goed)

Jou keuses verander jou lewe

As die trein nie op jou stasie stop nie, is daai trein nie vir jou bedoel nie.

Moet nooit jou drome van more bou met die skerwe van gister se seer nie

'n Mens word soos die vriende wat jy aanhang.

Skoonheid is dit wat jou vreugde gee!

Die wêreld wag vir jou idees om te ontwaak!

Mag liefde jou lewe vul en al jou môres oorloop van vreugde. Mag vrede jou hunkering stil en jy altyd iets vind vir jou hande se deugde.

Weet jy hoekom die Swaeltjies hulle nes onder die dak se oorhang bou? Dis om na die stories te luister...

Mense wat kyk

VOLG my blog met BLOGLOVIN'

Soek iets

WELKOM!

Die lewe is 'n alewige gesoek na betekenis,
skoonheid,
avontuur,
saligheid.
Ek kom na hierdie plek om almal te ondervind,
en weet jy wat? Ek is SO bly jy is ook hier!

.(¯`•.•´¯) ` (¯`•.•´¯)
* `•. ¸ (¯`•.•´¯). •´
`☆ ` º ` •. ¸. •´
┊ ┊ ┊ ┊
┊ ┊ ┊ ★ Hoop jy geniet
┊ ┊ ☆ jou
┊ ★ dag
☆ ♥ vreeslik baie!

'n Duifie het vir my gefluister...

om …
vanoggend by die venster uit te kyk.
buite te loop en die son op my gesig te voel.
iemand ’n lief-drukkie te gee.
te glimlag vir ’n vreemdeling.
iets gaafs en onverwags te doen.
te luister.
diep asem te haal.
geduldig te wees.
in die donker te sit en die stilte te geniet..
om meer te gee.

Nie geskenke nie, liefde
©Maree Clarkson

Twintig maniere om ‘n hoë vlak van geestesongesondheid te handhaaf:

Sit oor jou etensuur met ‘n donkerbril op in jou motor en mik met ‘n haardroër na die aankomende verkeer. Kyk of hulle stadiger ry.

Roep jouself oor die interkom sonder om jou stem te vermom.

Elke keer as jou baas jou vra om iets te doen, vra of hy skyfies daarmee saam wil hê.

Vervang die filterkoffie in die koffiepot vir drie weke met ‘decaf.’ Sodra jou kollegas oor hulle kaffeienverslawing is, hervul die pot met espresso.

Begin al jou sinne met ‘in ooreenstemming met die profesie.’

Moenie loop nie. Huppel.

Vra vir mense wat hulle geslag is. Lag histeries sodra hulle antwoord.

Sing kliphard saam by opera-uitvoerings.

Span ‘n muskietnet om jou werksarea en speel die hele dag CD’s met tropiese woudgeluide.

Wanneer jy geld by die OTM trek en dit word uitgereik, skree, “Ek het gewen! Ek het gewen!”

Woon ‘n poësie-aand by en vra na elke voordrag waarom die gedigte nie rym nie.

Laat weet jou gasheer vyf dae voor die partytjie dat jy nie meer kom nie, want jy is nie in die regte bui nie.

Sê tydens aandete vir jou kinders dat jy weens ekonomiese redes een van hulle moet laat gaan.

In die tuin

Die tuin langs die straat
lê elke dag bedwelmd
in blommegeur en voëlgesang,
totdat die laaste kopergloed gevang word
in 'n gewelvenster en die nag web van sterre,
wat hul sirkelgang in Maart vertraag,
hoog bo die stad uithang.
- Elizabeth Eybers

☆¨´`'*°☆.¸.☆¨´`'*°☆.
(: ․☆´`'*¸.☆¨´`'*°☆.․:)
`☆ *¸.☆¨´`°☆¨´`'*☆
․ ․`'☆.¨´¸☆¨¸..☆¨☆
․ ․ ․ ․ `'*☆.¸.☆
Om 'n kompliment van iemand te kry, is om jouself deur iemand anders se oë te sien.

Net nog 'n paar gedagtes

Net nog 'n paar gedagtes

My resepte

My resepte

Oorvloed

Oorvloed

Saamlopers

Lied van die natuur

Hoekom moet ons ons vriendskappe versorg? Verbeel jou jy word eendag wakker en ontdek daar is nie meer sonskyn nie. Dis hoe die lewe sal wees sonder jou vriende.


Jou keuses verander jou lewe. ©Maree Clarkson. Simple theme. Powered by Blogger.