Sunday, 13 November 2016

Saturday, 5 November 2016

Die mooiste sprokie is die een in jou drome

Ink skets en waterverf

Drome het ook asem en trane en marteling, en die aanraking van blydskap; hulle lê swaar op ons gedagtes later, maar maak ons arbeid ook wel ligter;
Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons, soos die tyd self, en doen hul voor as boodskappers van die ewigheid.
— Lord Byron



 

 

Tuesday, 1 November 2016

Buite in die tuin...


Buite in die tuin…
twee swaeltjies in die perskeboom
::
dankbaar

Dis amper eind-Oktober en ek is SO bly my Swaeltjies is terug!