Thursday, 27 October 2016

Hoekom ophou droom?

Hoekom ophou droom wanneer jy wakker word?


'n Spiraal Notaboekie vir al jou drome

Sakkie vir potlode, jou selfoon en sleutels, grimering of wat ookal (Studio pouch)

Sunday, 23 October 2016

Hoop jou lewe is eenvoudig en mooi

W&N waterverf op Bockingford 300gsm

Hoop jou lewe…
miskien net jou dag…
of ’n klein oomblikkie…
is eenvoudig en mooi

Beskikbaar as 'n Afrikaanse kaartjie in my RedBubble portefeulje.