Saturday, 21 October 2017

My hart kom affie plaas...

W&N waterverf op Bockingford 300gsm

’n Plaaspad in Tarlton (Gauteng, Suid Africa)

My hart kom affie plaas
daar waar die wind…
en die son…
en die stilte
my speelmaats was

~ Frede Schoeman

4 comments:

  1. Ek is baie bly ek het jou raakgeloop. Dit lyk vir my Afrikaanse bloggers is maar skaars. Ek geniet jou goed. Hou so aan.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek stem saam, dis maar moeilik om Afrikaanse bloggers raak te loop Martha en ek is dus bly om jou hier te sien! Baie dankie vir jou mooi woorde en dat jy kom inloer het!

      Delete
  2. Ek verlang na jou, toe kom lees ek jou stories!! So mooi, so mooi. x

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hoe wonderlik om jou hier te sien Liz! Ek verlang ook na jou, maar soos jy weet is my lewe op die oomblik 'n bietjie deurmekaar met die dat ons die plot verkoop het en nou kus toe trek, 'n hele nuwe lewe wat voorlê! Hopelik is ek in 'n paar weke weer normaal op streef. Groete

      Delete