Tuesday, 18 July 2017

Jy Kies Jou Skeppings Nes Jy Jou Gedagtes Kies



Jou liefdevolle, innerlike mens-wees offer leiding in die vorm van emosie. Dink 'n goeie of slegte gedagte en jy voel 'n goeie of slegte emosie. Besluit jy om jou gedagtes te verander, dan verander die emosies en die skeppings. 

(Neem meer besluite elke dag.)

.

2 comments:

  1. met 'n paar sagte woorde op die ore kleur jy 'n verrimpelde ouma se dag in lig en lag en jongmeisie drome .... dankie!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Groot dankie vir jou mooi woorde Verrimpelde Ouma, jy maak my hart baie bly! En baie dankie vir die inloer!

      Delete