Saturday, 22 August 2015

Wat ek by my kleinkinders leer


·        Gebruik jou verbeelding !

·        Boomklim en kaalvoet loop is pure pret !

·        Maak jou eie wysies as jy wil sing !

·        Klere hoef nie bymekaar te pas nie !

·        Soentjies en drukkies maak alles beter!

2 comments:

  1. Kaalvoet loop is vreeslik lekker, maar boomklim kan ek nie meer nie, ek wéét, ek het nou die dag uitgevind! En ek lief klere wat nie bymekaar pas nie! Dankie dat jy ons herinner het om meer te speel elke dag Liz!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Groot plesier Maree! Dankie dat ek deel kan wees van hierdie pragtige blog!

      Delete